Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En die driehonderd+ het op die horings bly blaas,+ en Jehovah het in die hele kamp die swaard van die een teen die ander gerig;+ en die kamp het bly vlug tot by Bet-Sitta, toe na Sereʹra, tot aan die rand van Aʹbel-Mehoʹla+ by Tabbat.

  • 1 Samuel 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 So is Saul en al die manskappe wat by hom was, opgeroep.+ En hulle het tot by die geveg gekom, en kyk, elkeen se swaard was teen sy medemens;+ hulle is in baie groot verwarring op die vlug gejaag.

  • 2 Kronieke 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die kinders van Ammon en Moab het teen die inwoners van die bergstreek Seïr+ opgestaan om hulle aan vernietiging oor te gee en te verdelg; en net toe hulle met die inwoners van Seïr klaar was, het hulle elkeen gehelp om sy naaste te verdelg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel