Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe die manskappe in die kamp kom, het die ouer manne van Israel begin sê: “Waarom het Jehovah ons vandag voor die Filistyne verslaan?+ Laat ons die ark van Jehovah se verbond+ uit Silo na ons toe bring, sodat dit onder ons kan inkom en ons uit die palm van ons vyande kan red.”

  • 1 Samuel 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die Filistyne het die ark van die ware God geneem en dit in die huis van Dagon ingebring en dit langs Dagon+ neergesit.

  • 1 Samuel 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim+ gekom en die ark van Jehovah geneem en dit in die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel ingebring, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die ark van Jehovah te bewaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel