-
1 Samuel 18:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Daarom het Dawid opgestaan, en hy en sy manne het gegaan en onder die Filistyne tweehonderd man doodgemaak,+ en Dawid het hulle voorhuide gebring+ en die volle getal daarvan aan die koning gegee, om ’n huweliksverbintenis met die koning aan te gaan. Daarop het Saul sy dogter Migal aan hom as vrou gegee.+
-
-
2 Samuel 6:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 Dawid het toe teruggekeer om sy huisgesin te seën,+ en Migal,+ Saul se dogter, het Dawid tegemoetgegaan en toe gesê: “Hoe glorieryk het die koning van Israel hom tog vandag gemaak+ toe hy hom vandag voor die oë van die slavinne van sy knegte ontbloot het, net soos een van die leeghoofdiges hom openlik ontbloot!”+
-