Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Migal,+ Saul se dogter, was verlief op Dawid, en hulle het Saul daarvan vertel, en die saak het hom geval.

  • 1 Samuel 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarom het Dawid opgestaan, en hy en sy manne het gegaan en onder die Filistyne tweehonderd man doodgemaak,+ en Dawid het hulle voorhuide gebring+ en die volle getal daarvan aan die koning gegee, om ’n huweliksverbintenis met die koning aan te gaan. Daarop het Saul sy dogter Migal aan hom as vrou gegee.+

  • 1 Samuel 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Later het Saul boodskappers+ na Dawid se huis gestuur om dit dop te hou en om hom in die oggend te laat doodmaak;+ maar sy vrou Migal het Dawid vertel en gesê: “As jy jou siel nie vannag laat ontkom nie, sal jy môre dood wees.”

  • 1 Samuel 25:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Wat Saul betref, hy het sy dogter Migal,+ Dawid se vrou, aan Palti,+ die seun van Laïs, gegee, wat uit Gallim+ was.

  • 1 Kronieke 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel