Eksodus 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+ 1 Kronieke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+ Efesiërs 5:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar elkeen van julle moet ook afsonderlik sy vrou so liefhê+ soos homself; die vrou daarenteen moet diep respek+ vir haar man hê.
29 En toe die ark van die verbond+ van Jehovah by die Stad van Dawid kom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid rondhuppel en die geleentheid vier;+ en sy het hom in haar hart begin verag.+
33 Maar elkeen van julle moet ook afsonderlik sy vrou so liefhê+ soos homself; die vrou daarenteen moet diep respek+ vir haar man hê.