Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “‘Maar niks wat gewy is, wat ’n man aan Jehovah wy om vernietig te word,+ van alles wat syne is, of dit uit mense of diere of uit die grond van sy besitting is, mag verkoop word nie, en niks wat gewy is, mag teruggekoop word nie.+ Dit is iets hoogheiligs vir Jehovah.

  • Josua 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die kinders van Israel sal nie teen hulle vyande kan opstaan nie.+ Hulle sal die rug voor hulle vyande draai, omdat hulle iets geword het wat aan vernietiging oorgegee is. Ek sal nie weer met julle wees tensy julle dit wat aan vernietiging oorgegee is, uit julle midde verdelg nie.+

  • 1 Samuel 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Uiteindelik het Saul gesê: “BRING die brandoffer en die gemeenskapsoffers hier na my toe.” Daarop het hy die brandoffer geoffer.+

  • Spreuke 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+

  • Spreuke 14:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daar is ’n weg wat vir ’n mens reg lyk,+ maar die einde daarvan is later die weë van die dood.+

  • Spreuke 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel