Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Aan u, o Jehovah, behoort die grootheid+ en die mag+ en die luisterrykheid+ en die voortreflikheid+ en die waardigheid;+ want alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk,+ o Jehovah, u wat u ook as hoof oor alles verhef.+

  • Job 37:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Uit die noorde kom goue prag.

      Die waardigheid+ van God is vreesinboesemend.

  • Jesaja 43:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ek is Jehovah jou God, die Heilige van Israel, jou Redder.+ Ek het Egipte as losprys vir jou gegee,+ Etiopië+ en Seba in jou plek.

  • Jesaja 44:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah gesê, die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërs: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste,+ en buiten my is daar geen God nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel