13 Na verloop van tyd het Adoʹnia, die seun van Haggit, na Batʹseba,+ Salomo se moeder, toe gekom. En sy het gesê: “Is jou koms vreedsaam?”+ waarop hy gesê het: “Dit is vreedsaam.”
22 En toe Joram Jehu sien, het hy onmiddellik gesê: “Is dit vrede, Jehu?” Maar hy het gesê: “Hoe kan daar vrede+ wees solank die hoererye van jou moeder Iseʹbel+ en haar baie towerye nog daar is?”+