Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Daar is geen vrede”, het Jehovah gesê, “vir die goddeloses nie.”+

  • Jesaja 57:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daar is geen vrede”, het my God gesê, “vir die goddeloses nie.”+

  • Jesaja 59:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die weg van vrede+ het hulle geïgnoreer, en daar is geen geregtigheid in hulle spore nie.+ Hulle het hulle paaie vir hulle krom gemaak.+ Niemand wat daarop loop, sal vrede ken nie.+

  • Jeremia 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want só het Jehovah gesê: ‘Moenie in die huis ingaan waar ’n roumaal gehou word nie, en moenie gaan weeklaag nie en moenie met hulle simpatiseer nie.’+

      “‘Want ek het my vrede van hierdie volk weggeneem’, is die woord van Jehovah, ‘ja, liefderyke goedhartigheid en barmhartighede.+

  • Romeine 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en hulle het die weg van vrede nie geken nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel