Numeri 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+ Deuteronomium 33:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laat hulle Jakob in u regterlike beslissings onderrig+En Israel in u wet.+Laat hulle reukwerk voor u neus bring+En ’n heeloffer op u altaar.+ Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+
10 Laat hulle Jakob in u regterlike beslissings onderrig+En Israel in u wet.+Laat hulle reukwerk voor u neus bring+En ’n heeloffer op u altaar.+
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+