9 en jy moet na die priesters,+ die Leviete, gaan en na die regter+ wat in dié dae sal dien, en jy moet navraag doen, en hulle sal die woord van die regterlike beslissing aan jou oordra.+
18 En hulle het gesê: “KOM, en laat ons gedagtes teen Jeremia uitdink,+ want die wet sal nie verdwyn by die priester+ of raad by die wyse of die woord by die profeet nie.+ Kom en laat ons hom met die tong slaan,+ en laat ons geen aandag aan enige van sy woorde skenk nie.”