Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+

  • Rigters 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dít is die nasies+ wat Jehovah laat bly het om Israel deur hulle op die proef te stel,+ dit wil sê almal wat nie een van die oorloë van Kanaän belewe het nie;+

  • Rigters 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die vyf spilvorste+ van die Filistyne+ en al die Kanaäniete,+ ook die Sidoniërs+ en die Hewiete+ wat die berg Liʹbanon+ van die berg Baäl-Hermon+ af tot by die ingang van Hamat+ bewoon het.

  • 1 Samuel 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Môre omstreeks hierdie tyd sal ek ’n man uit die land van Benjamin+ na jou toe stuur, en jy moet hom as leier oor my volk Israel salf;+ en hy sal my volk uit die hand van die Filistyne red,+ want ek het die ellende van my volk gesien, omdat hulle geroep tot my gekom het.”+

  • 1 Samuel 14:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En al die dae van Saul het die oorlog teen die Filistyne hewig gebly.+ Wanneer Saul ’n sterk man of ’n dapper persoon gesien het, het hy hom by hom versamel.+

  • Amos 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘Is julle nie vir my soos die kinders van die Kussiete nie, o kinders van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Het ek Israel nie laat optrek uit Egipteland+ en die Filistyne+ uit Kreta en Sirië uit Kir+ nie?’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel