Psalm 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+ Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Jeremia 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+