5 Later het Dawid opgestaan en na die plek gegaan waar Saul kamp opgeslaan het, en Dawid het die plek gesien waar Saul gaan lê het, en ook Abner,+ die seun van Ner, sy leërhoof; en Saul het in die kampterrein+ gelê met die manskappe wat rondom hom kamp opgeslaan het.