2 En die Filistyne het hulle in slagorde opgestel+ om Israel te ontmoet, en die geveg het sleg verloop, sodat Israel verslaan is voor die Filistyne,+ wat ongeveer vierduisend man in geslote gevegslinie in die veld doodgemaak het.
3 Hierop het die manne van Dawid vir hom gesê: “Kyk! Ons is bang terwyl ons hier in Juda+ is, en hoeveel te meer as ons na Kehiʹla sou gaan teen die gevegslinies van die Filistyne!”+