1 Samuel 30:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En wie sal na julle luister wat hierdie woord betref? Want soos die deel van die een wat in die geveg afgetrek het, so sal die deel wees van die een wat by die bagasie gebly het.+ Almal sal saam ’n deel hê.”+
24 En wie sal na julle luister wat hierdie woord betref? Want soos die deel van die een wat in die geveg afgetrek het, so sal die deel wees van die een wat by die bagasie gebly het.+ Almal sal saam ’n deel hê.”+