1 Samuel 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ’n baasvegter het uit die kampe van die Filistyne begin kom, en sy naam was Goʹliat,+ uit Gat;+ sy hoogte was ses el en ’n span.+ 1 Kronieke 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En daar was weer oorlog met die Filistyne; en Elʹhanan,+ die seun van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goʹliat,+ die Gittiet, doodgemaak, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was.+
4 En ’n baasvegter het uit die kampe van die Filistyne begin kom, en sy naam was Goʹliat,+ uit Gat;+ sy hoogte was ses el en ’n span.+
5 En daar was weer oorlog met die Filistyne; en Elʹhanan,+ die seun van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goʹliat,+ die Gittiet, doodgemaak, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was.+