Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Laat staan die toorn en laat vaar die woede;+

      Moenie driftig wees nie; dit is net om kwaad te doen.+

  • Spreuke 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat gou toornig word, sal dwaas optree,+ maar die man met denkvermoëns word gehaat.+

  • Spreuke 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+

  • Spreuke 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel