Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Jehovah se gees oor hom werksaam geword,+ sodat hy dit in twee geskeur het, soos iemand ’n jong bokram in twee skeur, en daar was hoegenaamd niks in sy hand nie. En hy het nie vir sy vader of sy moeder vertel wat hy gedoen het nie.

  • 2 Samuel 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel