8 Wat die priester Sadok+ betref en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die profeet Natan+ en Siʹmeï+ en Reï en die sterk manne+ wat aan Dawid behoort het, hulle het hulle nie met Adoʹnia ingelaat nie.+
29 Toe is daar vir koning Salomo gesê: “Joab het na die tent van Jehovah gevlug, en kyk, hy is langs die altaar.” Daarop het Salomo Benaʹja, die seun van Joʹjada, gestuur en gesê: “Gaan, val hom aan!”+
17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+