Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Agter wie aan het die koning van Israel uitgetrek? Agter wie aan jaag u? Agter ’n dooie hond aan?+ Agter ’n enkele vlooi aan?+

  • 2 Samuel 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het hy hom neergewerp en gesê: “Wat is u kneg, dat u u aangesig gedraai het na die dooie hond,+ soos ek is?”

  • 2 Samuel 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Uiteindelik het Abiʹsai, die seun van Seruʹja,+ vir die koning gesê: “Waarom moet hierdie dooie hond+ ’n vloek oor my heer die koning uitspreek?+ Laat my asseblief oorgaan en sy kop afkap.”+

  • 2 Konings 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarop het Haʹsael gesê: “Wat is u kneg, wat ’n blote hond is,+ dat hy hierdie groot ding sou kon doen?” Maar Eliʹsa het gesê: “Jehovah het jou aan my getoon as koning oor Sirië.”+

  • Lukas 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel