23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+
2 Toe het Ahaʹsia deur die traliewerk in sy dakvertrek,+ wat in Samariʹa was, geval+ en siek geword. Daarop het hy boodskappers gestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg+ Baäl-Sebub,+ die god van Ekron,+ of ek van hierdie siekte sal herstel.”+