1 Samuel 17:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer verlos het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn verlos.”+ Hierop het Saul vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.”+ 2 Samuel 21:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hierdie vier is vir die Refaïete in Gat gebore;+ en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+ 2 Samuel 22:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En ek sal hulle uitroei en hulle verpletter,+ sodat hulle nie sal opstaan nie;+En hulle sal onder my voete val.+ Psalm 44:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want u het ons van ons teenstanders gered,+En u het dié wat ons intens haat, beskaamd gemaak.+
37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer verlos het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn verlos.”+ Hierop het Saul vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.”+
22 Hierdie vier is vir die Refaïete in Gat gebore;+ en hulle het deur die hand van Dawid en deur die hand van sy knegte geval.+
39 En ek sal hulle uitroei en hulle verpletter,+ sodat hulle nie sal opstaan nie;+En hulle sal onder my voete val.+