Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En jy moet liefderyke goedhartigheid teenoor jou kneg bewys,+ want jy het jou kneg saam met jou in ’n verbond+ van Jehovah gebring. Maar as daar ongeregtigheid in my is,+ moet jý my doodmaak, want waarom sou jy my na jou vader bring?”

  • 1 Samuel 20:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En Joʹnatan het vir Dawid gesê: “Gaan in vrede,+ aangesien ons, ons twee, in die naam van Jehovah gesweer+ en gesê het: ‘Mag Jehovah tot onbepaalde tyd tussen my en jou en tussen my nageslag en jou nageslag wees.’”+

      Toe het Dawid opgestaan en weggegaan, en Joʹnatan het in die stad ingekom.

  • 1 Samuel 23:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het hulle twee voor Jehovah ’n verbond gesluit;+ en Dawid het in Hores gebly, en Joʹnatan het na sy eie huis gegaan.

  • 2 Samuel 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Dawid het gesê: “Is daar nog iemand van die huis van Saul wat oorgebly het, sodat ek liefderyke goedhartigheid+ teenoor hom kan bewys ter wille van Joʹnatan?”+

  • 2 Samuel 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die koning het medelye gevoel vir Mefiboʹset,+ die seun van Joʹnatan, die seun van Saul, weens die eed+ van Jehovah wat tussen hulle was, tussen Dawid en Joʹnatan, die seun van Saul.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel