-
1 Samuel 22:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 Want julle het almal teen my saamgesweer; en niemand onthul dit aan my oor+ wanneer my seun met die seun van Isai ’n verbond sluit+ nie, en nie een van julle het simpatie met my en onthul aan my oor dat my seun my kneg teen my opgestook het as iemand wat in ’n hinderlaag lê soos vandag die geval is nie.”
-