Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Joʹnatan,+ die seun van Saul, het ’n seun met gebreklike voete gehad.+ Hy was vyf jaar oud toe die berig oor Saul en Joʹnatan uit Jisʹreël+ gekom het; en sy versorgster het hom begin dra en gevlug, maar terwyl sy paniekbevange gehardloop het om te vlug, het hy geval en kreupel geword. En sy naam was Mefiboʹset.+

  • 2 Samuel 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet die grond vir hom bewerk, jy en jou seuns en jou knegte, en jy moet die insameling doen, en dit sal as voedsel dien vir dié wat aan die kleinseun van jou heer behoort, en hulle sal eet; maar Mefiboʹset, die kleinseun van jou heer, sal voortdurend aan my tafel brood eet.”+

      En Siba het vyftien seuns en twintig knegte gehad.+

  • 2 Samuel 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat Mefiboʹset,+ die kleinseun van Saul, betref, hy het afgekom om die koning te ontmoet; en hy het nie sy voete versorg+ of sy snor versorg+ of sy klere gewas van die dag af dat die koning weggegaan het tot die dag dat hy in vrede gekom het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel