Spreuke 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+ Spreuke 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+ Kolossense 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar beklee julle, benewens al hierdie dinge, met liefde,+ want dit is ’n volmaakte band+ van eenheid.
17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+
24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+
14 Maar beklee julle, benewens al hierdie dinge, met liefde,+ want dit is ’n volmaakte band+ van eenheid.