4 Toe het Joʹnatan goed van Dawid gepraat+ by sy vader Saul en vir hom gesê: “Laat die koning nie teen sy kneg Dawid sondig nie,+ want hy het nie teenoor u gesondig nie en sy werke was vir u baie voordelig.+
9En Dawid het gesê: “Is daar nog iemand van die huis van Saul wat oorgebly het, sodat ek liefderyke goedhartigheid+ teenoor hom kan bewys ter wille van Joʹnatan?”+