Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+

  • Rigters 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Uiteindelik het Jefta in Mispa+ by sy huis gekom, en kyk! daar kom sy dogter hom met tamboerynspel en gedans tegemoet!+ En sy was die énigste kind. Buiten haar het hy nie seun of dogter gehad nie.

  • Psalm 68:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Vooraan het die sangers gegaan, agter hulle die spelers op snaarinstrumente;+

      Tussenin was die meisies wat tamboeryne slaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel