Rigters 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe het God ’n slegte gees+ tussen Abimeʹleg en die grondeienaars van Sigem laat ontstaan, en die grondeienaars van Sigem het verraderlik+ met Abimeʹleg gehandel, 1 Samuel 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die gees van Jehovah het van Saul gewyk,+ en ’n slegte gees+ van Jehovah af het hom verskrik. 1 Samuel 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah se slegte gees+ het oor Saul gekom toe hy met sy spies in sy hand in sy huis sit, terwyl Dawid met sy hand musiek speel. Job 34:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ja waarlik, God handel nie goddeloos nie,+En die Almagtige verdraai nie die reg nie.+
23 Toe het God ’n slegte gees+ tussen Abimeʹleg en die grondeienaars van Sigem laat ontstaan, en die grondeienaars van Sigem het verraderlik+ met Abimeʹleg gehandel,
9 En Jehovah se slegte gees+ het oor Saul gekom toe hy met sy spies in sy hand in sy huis sit, terwyl Dawid met sy hand musiek speel.