Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die gees van Jehovah het van Saul gewyk,+ en ’n slegte gees+ van Jehovah af het hom verskrik.

  • 1 Samuel 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die volgende dag+ het God se slegte gees oor Saul werksaam geword,+ sodat hy hom in die huis soos ’n profeet gedra het,+ terwyl Dawid soos in vroeër dae met sy hand musiek gespeel het;+ en die spies was in Saul se hand.+

  • Job 34:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ja waarlik, God handel nie goddeloos nie,+

      En die Almagtige verdraai nie die reg nie.+

  • Hebreërs 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Pas op, broers, dat daar nooit in enigeen van julle ’n goddelose hart met ’n gebrek aan geloof ontwikkel deurdat hy hom van die lewende God terugtrek nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel