2 Samuel 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou uitroei;+ en ek sal beslis vir jou ’n groot naam maak,+ soos die naam van die grotes wat op die aarde is. Spreuke 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Naam is verkiesliker as oorvloedige rykdom;+ guns is beter as selfs silwer en goud.+ Prediker 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n Naam is beter as goeie olie,+ en die sterfdag as die dag dat iemand gebore word.+
9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou uitroei;+ en ek sal beslis vir jou ’n groot naam maak,+ soos die naam van die grotes wat op die aarde is.