Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die uiteinde van ’n saak is beter as sy begin.+ Iemand wat geduldig is, is beter as iemand wat hoogmoedig van gees is.+

  • 2 Korintiërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want ons weet dat as ons aardse huis,+ hierdie tent,+ afgebreek sou word,+ ons ’n gebou sal hê wat van God kom, ’n huis wat nie met hande gemaak is nie,+ ewig,+ in die hemele.

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel