1 Samuel 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En net toe hy klaar met Saul gepraat het, het die siel van Joʹnatan+ aan die siel van Dawid verkleef geraak,+ en Joʹnatan het hom liefgekry soos sy eie siel.+ Spreuke 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+
18 En net toe hy klaar met Saul gepraat het, het die siel van Joʹnatan+ aan die siel van Dawid verkleef geraak,+ en Joʹnatan het hom liefgekry soos sy eie siel.+
24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+