Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En op ’n dag het Joʹnatan,+ die seun van Saul, vir die dienaar wat sy wapens dra, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van die Filistyne wat daar oorkant is.” Maar hy het dit nie vir sy vader gesê nie.+

  • 1 Samuel 14:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En die seuns van Saul was Joʹnatan+ en Jiswi en Malkisua,+ en wat die name van sy twee dogters betref, die naam van die een wat eerste gebore is, was Merab+ en die naam van die jongste Migal.+

  • 2 Samuel 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Dawid het verder vir hom gesê: “Hoe het die saak afgeloop? Vertel my asseblief.” Hierop het hy gesê: “Die manskappe het uit die geveg gevlug, en ook het baie van die manskappe geval sodat hulle gesterf het,+ en selfs Saul+ en sy seun Joʹnatan+ het gesterf.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel