Spreuke 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+ Spreuke 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+
3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+
12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+