Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Elkeen wat Jehovah se woord gevrees het onder Farao se knegte, het sy knegte en sy vee in die huise laat invlug,+

  • Psalm 57:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Betoon guns aan my, o God, betoon guns aan my,+

      Want tot u het my siel sy toevlug geneem;+

      En in die skaduwee van u vleuels soek ek toevlug totdat die teëspoed verbygegaan het.+

  • Spreuke 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Jesaja 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Kom, my volk, gaan in jou binnekamers in en sluit jou deure agter jou toe.+ Verberg jou vir net ’n oomblik, totdat die veroordeling verbygaan.+

  • Hebreërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat ons wat na die skuilplek gevlug het, deur middel van twee onveranderlike dinge waarin dit onmoontlik is vir God om te lieg,+ kragtige aanmoediging kan hê om die hoop+ vas te gryp wat vir ons in die vooruitsig gestel is.

  • Hebreërs 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur geloof het Noag,+ nadat hy ’n goddelike waarskuwing gegee is oor dinge wat nog nie gesien is nie,+ godvrugtige vrees aan die dag gelê en ’n ark gebou+ tot redding van sy huisgesin; en deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid+ wat volgens geloof is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel