1 Samuel 17:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+
49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+