Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Dawid het gesê: “Is daar nog iemand van die huis van Saul wat oorgebly het, sodat ek liefderyke goedhartigheid+ teenoor hom kan bewys ter wille van Joʹnatan?”+

  • 2 Samuel 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Dawid het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want ek sal vir seker liefderyke goedhartigheid+ teenoor jou bewys ter wille van jou vader Joʹnatan;+ en ek sal al die grond+ van jou grootvader Saul aan jou teruggee, en jy sal voortdurend aan my tafel brood eet.”+

  • 2 Samuel 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet die grond vir hom bewerk, jy en jou seuns en jou knegte, en jy moet die insameling doen, en dit sal as voedsel dien vir dié wat aan die kleinseun van jou heer behoort, en hulle sal eet; maar Mefiboʹset, die kleinseun van jou heer, sal voortdurend aan my tafel brood eet.”+

      En Siba het vyftien seuns en twintig knegte gehad.+

  • 2 Samuel 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Mefiboʹset het in Jerusalem gewoon, want hy het voortdurend aan die tafel van die koning geëet;+ en al twee sy voete was gebreklik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel