25 En Amaʹsa+ is deur Absalom in die plek van Joab+ oor die leër aangestel; en Amaʹsa was die seun van ’n man met die naam Jitra,+ die Israeliet, wat gemeenskap gehad het met Abiʹgail,+ die dogter van Nahas, die suster van Seruʹja, Joab se moeder.
13 En vir Amaʹsa moet julle sê:+ ‘Is jy nie my been en my vlees nie? Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie vir altyd die leërhoof voor my sal word in die plek van Joab+ nie.’”