17 Waar u sterf, sal ek sterf,+ en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah so aan my doen en daaraan toevoeg+ as enigiets anders as die dood my en u sou skei.”
17 En hy het gesê: “Wat is die woord wat hy met jou gespreek het? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie.+ Mag God so aan jou doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy vir my ’n woord wegsteek van al die woorde wat hy met jou gespreek het.”