51 En Dawid het gehardloop en oor die Filistyn gaan staan. Toe het hy sy swaard geneem+ en dit uit sy skede getrek en hom vir seker doodgemaak toe hy sy kop daarmee afkap.+ En die Filistyne het gesien dat hulle sterk man gesterf het, en hulle het gevlug.+
9 En hulle het sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om die huise van hulle afgode+ en die volk in te lig.+
7 En net toe die brief by hulle kom, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle doodgemaak, sewentig man,+ waarna hulle hulle koppe in mandjies gesit en dit na hom in Jisʹreël gestuur het.