Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Uiteindelik het Moses tot Jehovah geroep en gesê: “Wat moet ek met hierdie volk doen? Netnou stenig hulle my!”+

  • Numeri 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die hele vergadering het egter daarvan gepraat om hulle met klippe te gooi.+ En Jehovah se heerlikheid het bokant die tent van samekoms aan al die kinders van Israel verskyn.+

  • 2 Kronieke 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarna het koning Rehaʹbeam Hadoʹram+ gestuur, wat oor dié was wat tot dwangarbeid opgeroep is, maar die kinders van Israel het hom met klippe gegooi,+ sodat hy gesterf het. En koning Rehaʹbeam het dit reggekry om op sy strydwa te klim om na Jerusalem te vlug.+

  • 2 Kronieke 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Uiteindelik het hulle teen hom saamgesweer+ en hom op bevel van die koning met klippe gegooi+ in die voorhof van Jehovah se huis.

  • Handelinge 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het die hoofman met sy beamptes gegaan en hulle gebring, maar sonder geweld, want hulle was bang+ dat hulle deur die volk gestenig sou word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel