18 Daarna het koning Rehaʹbeam Adoʹram+ gestuur, wat oor dié was wat tot dwangarbeid opgeroep is,+ maar die hele Israel het hom met klippe gegooi,+ sodat hy gesterf het. En koning Rehaʹbeam het dit reggekry om op die strydwa te klim om na Jerusalem te vlug.