22Toe het Dawid daarvandaan weggegaan+ en na die grot+ van Adulʹlam+ gevlug;+ en sy broers en die hele huis van sy vader het dit gehoor en daarheen afgegaan na hom toe.
5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom.
22 Toe het Dawid vir Saul gesweer, waarna Saul na sy huis gegaan het.+ Wat Dawid en sy manne betref, hulle het na die moeilik toeganklike plek opgegaan.+