Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+

  • 1 Kronieke 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Filistyne het te hore gekom dat Dawid as koning oor die hele Israel gesalf is.+ Daarop het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek.+ Toe Dawid daarvan hoor, het hy teen hulle uitgetrek.

  • Psalm 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die konings van die aarde neem stelling in+

      En die hoë amptenare het soos een man saamgespan+

      Teen Jehovah+ en teen sy gesalfde+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel