1 Kronieke 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Sibʹbegai,+ die Husatiet; Ilai, die Ahohiet;+ 1 Kronieke 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hierna het daar in Geser+ oorlog begin uitbreek met die Filistyne.+ Toe het Sibʹbegai,+ die Husatiet, Sippai doodgemaak, van dié wat uit die Refaïete+ gebore is, sodat hulle onderwerp is. 1 Kronieke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die agtste vir die agtste maand was Sibʹbegai,+ die Husatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.
4 En hierna het daar in Geser+ oorlog begin uitbreek met die Filistyne.+ Toe het Sibʹbegai,+ die Husatiet, Sippai doodgemaak, van dié wat uit die Refaïete+ gebore is, sodat hulle onderwerp is.
11 Die agtste vir die agtste maand was Sibʹbegai,+ die Husatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.