2 Samuel 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hierna het daar weer eens oorlog met die Filistyne ontstaan in Gob. Toe het Sibʹbegai,+ die Husatiet,+ Saf doodgemaak, wat onder dié was wat uit die Refaïete+ gebore is. 1 Kronieke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die agtste vir die agtste maand was Sibʹbegai,+ die Husatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.
18 En hierna het daar weer eens oorlog met die Filistyne ontstaan in Gob. Toe het Sibʹbegai,+ die Husatiet,+ Saf doodgemaak, wat onder dié was wat uit die Refaïete+ gebore is.
11 Die agtste vir die agtste maand was Sibʹbegai,+ die Husatiet, van die Seragiete,+ en in sy afdeling was daar vier-en-twintigduisend.