Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die Filistyn het verder gesê: “Ek tart+ vandag die gevegslinies van Israel uit. Gee my ’n man, en laat ons teen mekaar veg!”+

  • 1 Samuel 17:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+

  • 2 Konings 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+

      En teen wie het jy jou stem verhef+

      En slaan jy jou oë omhoog?+

      Teen die Heilige van Israel!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel