1 Samuel 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.” 1 Samuel 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die drie oudste seuns van Isai het weggegaan. Hulle het Saul na die oorlog gevolg,+ en die name van sy drie seuns wat na die oorlog gegaan het, was Eliʹab,+ die eersgeborene, en sy tweede seun Abinaʹdab+ en die derde Samma.+ 1 Kronieke 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,
9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.”
13 En die drie oudste seuns van Isai het weggegaan. Hulle het Saul na die oorlog gevolg,+ en die name van sy drie seuns wat na die oorlog gegaan het, was Eliʹab,+ die eersgeborene, en sy tweede seun Abinaʹdab+ en die derde Samma.+
13 En Isai het die vader geword van Eliʹab,+ sy eersgeborene, en Abinaʹdab,+ die tweede, en Siʹmea,+ die derde,